Sunday, August 01, 2004

Reunie

Jas Klaas en dis al Augustus 2004. Of die tyd vlieg, of eks besig om oud te word. Nou ja, 14 Augustus, 2004 kan al die 1994 matrieks van Hugenote party in Wellington. Ek is seker dat 'n glas wyn, of twee (miskien drie) die insperasie sal aanvoeker. Wie weet, miskien onthou mens nog iets.

Outhou net die skooldas.