Hugenote 94 Reunie
Dis nou 'n blog vir al knapies wat in 1994 matriek was in Hugenote Hoërskool.
Monday, August 09, 2004
Tyd Raak Toe Min...
Hier staan ek aan die voorpunt van die groot skip wat dalk die Titanic kon heet. Opgewonde oor wat kom, wie ek gaan sien en wat ons als gaan doen!
Kan nie wag om jul almal daar te sien nie!!!
Mooibly,
Niekoe
Newer Post
Older Post
Home